

Monique's email address and phone number have been validated.
Monique
- Rate ₱580
- Response 1h

₱580/h
Addisionele onderrig vir Afrikaans HT/EAT. Help skoolgaande kinders met alles wat met die vak verband hou, insluitend: voorbereiding vir toetse, eksamens en mondelinge assesserings.
Lesson location
- online
About Monique
Ek het onlangs teruggekeer na Suid-Afrika vanaf die Verenigde State waar ek vir 2,5 jaar as 'n Au Pair gewerk het. Voordat ek Suid-Afrika verlaat het, het ek vrywillig by 'n Laerskool-nasorg vir graad 7 met huiswerk gehelp en as 'n Au Pair gewerk. Ek het met kinders gewerk wat met ADHD/ADD en disleksie sukkel. Gedurende die Covid-19 pandemie moes ek die kinders wat ek in die State versorg het, bystaan met hul skoolwerk terwyl hulle afstandsonderrig gedoen het en help voorberei vir toetse en eksamens.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ontspanne lesse. Ek kan help met enige stryd wat die leerder mag hê van grammatika, spelling en die begrip van die reëls wat daarmee gepaard gaan. Afrikaans is my moedertaal en ek is vlot in Engels, dus kan ek onderrig in beide tale gebruik. Vir die eerste paar lesse sal ek en die leerder hul probleemareas bespreek. 'n Tipiese les sal bestaan uit werk aan onderwerpe wat die leerder sukkel om te verstaan en/of voorbereiding vir toetse en eksamens. My lesse is gemik op skoolgaande kinders, maar ek kan volwassenes wat 'n agtergrondkennis van die taal het, bystaan in gesprekspraktyk.
Recommendations
Recommendations come from relatives, friends and acquaintances of the teacher
Monique is a very patient tutor with exceptional language skills. She cares about her students; ensuring they succeed and she will walk the extra mile.
View more recommendations
Rates
Rate
- ₱580
Pack rates
- 5h: ₱2,898
- 10h: ₱5,797
Travel
- + ₱₱20
online
- ₱580/h
Other tutors in
Tricia
Tanza & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Nerel Jean
Consolacion & online
- ₱499/h
- 1st lesson free
Lenard
Panabo & online
- ₱800/h
- 1st lesson free
Earl Jhon
Quezon City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
Kacey(Kia)
Tarlac City & online
- ₱350/h
- 1st lesson free
Sophia
Lungsod ng Dabaw & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Andrea christina
Caloocan & online
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
John Paul
Magallanes & online
- ₱250/h
- 1st lesson free
Diana
Bacoor & online
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Jelanie Pearl
Bonifacio & online
- ₱350/h
Edwin Oscar Jr
Tagum & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Janella
Plaridel & online
- ₱700/h
- 1st lesson free
John Mark
Tanza & online
- ₱990/h
- 1st lesson free
Kathren Faith
Tuguegarao City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
Edward
Quezon City & online
- ₱920/h
- 1st lesson free
Della
Tagaytay City & online
- ₱960/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & online
- ₱3,769/h
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & online
- ₱3,365/h
- 1st lesson free
Al Hamza
Brooklyn, United States & online
- ₱2,512/h
- 1st lesson free
Ryan
Toronto, Canada & online
- ₱3,365/h
- 1st lesson free
-
See tutors
