Chanelle -  - Pretoria
Chanelle -  - Pretoria

Chanelle's email address and phone number have been validated.

Chanelle

  • Rate ₱610
  • Response 1h
Chanelle -  - Pretoria

₱610/h

Afrikaans lesse wat actually lekker is – ons leer én jy gaan dit deur maak!

Lesson location

    • online

About Chanelle

Ek’s mal oor Afrikaans en nóg maller oor mense wat dit wil leer. Ek’s ’n bietjie van ’n grammar nerd, maar ek maak dit lekker en maklik om te verstaan. Jy hoef nooit skaam te voel nie – ek’s hier om jou te help, altyd! Ek hou daarvan om op maniere te verduidelik wat JY gaan verstaan.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

My lesse is chill, vol lag, en jy gaan actually iets leer! Ek help jou met praat, skryf, en daai grammar wat partykeer soos wiskunde voel. Ek verduidelik dinge maklik, sonder drama, en ek’s altyd geduldig – vra maar tien keer as jy moet!

See more

Rates

Rate

  • ₱610

Pack rates

  • 5h: ₱3050
  • 10h: ₱6100

online

  • ₱610/h

Other tutors in