

Mj's email address and phone number have been validated.
Mj
- Rate ₱194
- Response 1h

₱194/h
1st lesson free
Ek is baie goed in my Afrikaans ek kry 80 % vir my vak dit is ook my huis taal
Lesson location
- online
About Mj
Ek is ’n vriendelike, geduldige en verantwoordelike tutor wat daarvan hou om ander te help leer. Ek probeer altyd seker maak dat my leerders die werk verstaan en nie net die antwoorde leer nie. Ek verduidelik werk op ’n eenvoudige en maklike manier en sal iets weer verduidelik as die leerder dit nie verstaan nie.
Ek glo dat elke leerder op sy of haar eie manier leer, daarom pas ek my lesse aan volgens die leerder se behoeftes. Ek is bereid om ekstra tyd en moeite in te sit om my leerders te help om hul selfvertroue en punte te verbeter.
As jou tutor wil ek ’n positiewe en gemaklike leeromgewing skep waar jy nie bang hoef te wees om vrae te vra nie. My doel is om jou te help om jou volle potensiaal te bereik en trots te wees op jou vorde
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
1. Afrikaans – Werkwoorde en selfstandige naamwoorde
2. Afrikaans – Spelling en leestekens
3. Leesbegrip
4. Hoe om ’n opstel te skryf
5. Sinonieme en antonieme
6. Direkte en indirekte rede
7. Tye van werkwoorde
8. Woordsoorte
9. Wiskunde – Breuke en persentasies
10. Wiskunde Geletterdheid – Geld, begrotings en afslag
Ek kan van graad 1 tot 7 leerder help
Rates
Rate
- ₱194
Pack rates
- 5h: ₱970
- 10h: ₱1940
free lessons
This first lesson offered with Mj will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- ₱194/h
Other tutors in
Tricia
Tanza & online
- ₱300/h
Lenard
Panabo & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Earl Jhon
Quezon City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
Kacey(Kia)
Tarlac City & online
- ₱350/h
- 1st lesson free
John Mark
Tanza & online
- ₱850/h
- 1st lesson free
Sophia
Lungsod ng Dabaw & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Nerel Jean
Consolacion & online
- ₱349/h
- 1st lesson free
John Paul
Magallanes & online
- ₱200/h
- 1st lesson free
Diana
Bacoor & online
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Jelanie Pearl
Bonifacio & online
- ₱350/h
Edwin Oscar Jr
Tagum & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Janella
Plaridel & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Edward
Quezon City & online
- ₱920/h
- 1st lesson free
Della
Tagaytay City & online
- ₱960/h
- 1st lesson free
Deve-Ann
San Leonardo & online
- ₱350/h
- 1st lesson free
ANGEL JOY
San Juan City & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & online
- ₱3,707/h
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & online
- ₱3,337/h
- 1st lesson free
Al Hamza
Brooklyn, United States & online
- ₱2,471/h
- 1st lesson free
Ryan
Toronto, Canada & online
- ₱3,337/h
- 1st lesson free
-
See tutors
