Charmaine -  - Mossel Bay
1st lesson free
Charmaine -  - Mossel Bay

Charmaine's email address and phone number have been validated.

Charmaine

  • Rate ₱456
  • Response 1h
Charmaine -  - Mossel Bay
  • 5 (2 reviews)

₱456/h

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

Ek is hier om te help! 'n Reisiger met wêreldse ondervinding wat graag in Afrikaans stories en opinies wil deel.

Lesson location

    • online

Recommended

Charmaine is a respected tutor in our community. They have been highly recommended for their commitment and the quality of their lessons — an excellent choice to progress with confidence.

About Charmaine

Hallo daar!

Ek het al byna 15 jaar lank oorsee gereis en tydens my reise het ek besef hoe belangrik dit is om te kan kommunikeer. Ek het Afrikaanse skool onderrig gehad en ek het matrikuleer in 2005.

Ek is hier om jou te help om jou Afrikaanse doelwitte te bereik, of dit nou is vir studies, lekker gesels of net omdat jy 'n nuwe taal wil leer.

Ek fokus op woordeskat en begrip. Dit is belangrik om die basiese beginsels reg te kry sodat jy jou taaldoelwitte effektief kan bereik.

Hoop om jou in my klas te sien. Lekker dag.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

'n Afrikaanse tutor wat passievol is daaroor om studente te help om selfvertroue en vlotheid te ontwikkel. My onderrig kombineer 'n versigtige maar gefokusde benadering met kommunikasie in die werklike lewe.

'n Tipiese klas sluit 'n kort inleiding in, gevolg deur 'n kort bespreking oor die les wat behandel moet word, en dan gaan ons voort met oefening en terugvoer. Ek fokus op kommunikasievlotheid en ook leesbegrip en leesvlotheid.

My lesse is vir studente wat gesprekke wil oefen en hul luistervaardighede wil verbeter.

See more

Rates

Rate

  • ₱456

Pack rates

  • 5h: ₱2,091
  • 10h: ₱4,181

free lessons

This first lesson offered with Charmaine will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 30mins

online

  • ₱456/h

Other tutors in

  • Tricia

    Tanza & online

    5 (9 reviews)
    • ₱500/h
    • 1st lesson free
  • Lenard

    Panabo & online

    5 (11 reviews)
    • ₱500/h
    • 1st lesson free
  • Earl Jhon

    Quezon City & online

    5 (6 reviews)
    • ₱400/h
    • 1st lesson free
  • Kacey(Kia)

    Tarlac City & online

    5 (7 reviews)
    • ₱350/h
    • 1st lesson free
  • John Mark

    Tanza & online

    5 (5 reviews)
    • ₱850/h
    • 1st lesson free
  • Sophia

    Lungsod ng Dabaw & online

    5 (6 reviews)
    • ₱500/h
    • 1st lesson free
  • John Paul

    Magallanes & online

    5 (5 reviews)
    • ₱200/h
    • 1st lesson free
  • Diana

    Bacoor & online

    5 (10 reviews)
    • ₱1,000/h
    • 1st lesson free
  • Jelanie Pearl

    Bonifacio & online

    5 (4 reviews)
    • ₱350/h
  • Edwin Oscar Jr

    Tagum & online

    5 (6 reviews)
    • ₱300/h
    • 1st lesson free
  • Janella

    Plaridel & online

    5 (6 reviews)
    • ₱500/h
    • 1st lesson free
  • Edward

    Quezon City & online

    5 (3 reviews)
    • ₱920/h
    • 1st lesson free
  • Della

    Tagaytay City & online

    5 (4 reviews)
    • ₱960/h
    • 1st lesson free
  • Deve-Ann

    San Leonardo & online

    5 (4 reviews)
    • ₱350/h
    • 1st lesson free
  • Richell

    Lipa City & online

    5 (4 reviews)
    • ₱200/h
    • 1st lesson free
  • Marieta

    Del Gallego

    5 (3 reviews)
    • ₱1,000/h
    • 1st lesson free
  • Nart Murat

    New York, United States & online

    5 (87 reviews)
    • ₱3,688/h
    • 1st lesson free
  • Fuad

    Toronto, Canada & online

    5 (82 reviews)
    • ₱3,322/h
    • 1st lesson free
  • Al Hamza

    Brooklyn, United States & online

    5 (67 reviews)
    • ₱2,459/h
    • 1st lesson free
  • Ryan

    Toronto, Canada & online

    5 (113 reviews)
    • ₱3,322/h
    • 1st lesson free
  • See tutors