

Tamika's email address and phone number have been validated.
Tamika
- Rate ₱518
- Response 1h

₱518/h
1st lesson free
Kom verbeter jou Afrikaans-punte met Juffrou Tamika hulp en met Selfvertroue! Sukkel jy met Afrikaans? Ek kan help!
Lesson location
- online
About Tamika
My naam is Tamika Macamo, ek is 24 jaar oud. Onderrig was nog altyd my passie. Ek het my eie nasorgsentrum gehad waar ek kinders met hul Afrikaanse huiswerk gehelp het en hulle gehelp het om Afrikaans te leer. Ek is ingeskryf by Rosebank Kollege. Ek is baie vriendelik en geduldig met onderrig. Ek het liefde en sorg vir kinders en om te sien hoe my leerders goed doen, was nog altyd die gelukkigste ding vir my. Ek is mal daaroor om kinders te help en te sien hoe hulle goed doen in Afrikaans, want ek ken die stryd en dit was nog altyd my passie om diegene te help wat sukkel.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek het Afrikaans amper my hele lewe gedoen, vanaf Laerskool Jan van Riebeeck tot Hoërskool Hugenote. Ek belowe ek gaan jou nie net help skryf nie maar, ook Afrikaans praat en verstaan. Dit was nog altyd my passie. Vertrou my jy sal dit geniet en trots wees op jouself.
Rates
Rate
- ₱518
Pack rates
- 5h: ₱2,590
- 10h: ₱5,179
Travel
- + ₱₱50
free lessons
This first lesson offered with Tamika will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- ₱518/h
Other tutors in
Tricia
Tanza & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Tristan
Magallanes & online
- ₱250/h
- 1st lesson free
Earl Jhon
Quezon City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
Lenard
Panabo & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Kacey(Kia)
Tarlac City & online
- ₱350/h
- 1st lesson free
John Mark
Tanza & online
- ₱850/h
- 1st lesson free
Sophia
Lungsod ng Dabaw & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
John Paul
Magallanes & online
- ₱200/h
- 1st lesson free
Diana
Bacoor & online
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Edwin Oscar Jr
Tagum & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Jenny Mae
Tagbilaran & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Janella
Plaridel & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Edward
Quezon City & online
- ₱964/h
- 1st lesson free
Della
Tagaytay City & online
- ₱960/h
- 1st lesson free
Marieta
Del Gallego
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Caren
Davao City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & online
- ₱3,675/h
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & online
- ₱3,274/h
- 1st lesson free
Al Hamza
Brooklyn, United States & online
- ₱2,450/h
- 1st lesson free
Ryan
Toronto, Canada & online
- ₱3,274/h
- 1st lesson free
-
See tutors
