

Sonja's profile and their contact details have been verified by our experts
Sonja
- Rate ₱559
- Response 1h
-
Students1
Number of students Sonja has taught since their arrival at Superprof
Number of students Sonja has taught since their arrival at Superprof

₱559/h
Onderwysgraad, Lewensafrigter- en TESOL IV-kwalifikasies. Bereik jou volle potensiaal in 'n kreatiewe, ontspanne leeromgewing.
Lesson location
- online
About Sonja
Ek is Sonja van besige Randburg in Suid-Afrika My passie is om mense te inspireer om hulle volle menslike potensiaal te bereik en om groter te droom.
Baie jare se ondervinding in 'n wye verskeidenheid vakgebiede, dra by dat ek entoesiasties is, kreatief kan dink en maklik verhoudings bou met studente van enige ouderdom.
In my lesse sal jy gemotiveerd en ontspanne voel is en dus vinnig vorder. Ek kan nie wag om jou te ontmoet nie!
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Wat ookal jou behoefte(s), ek pas my lesse aan by jou leerstyl. 15+ jaar ervaring (klaskamer en 2700+ aanlynlesse). Uitstekende interpersoonlike vaardighede. Geduldig, gemotiveerd en stiptelik.
Ek bied lesse aan in Afrikaans.
Voorskools: Oefen vaardighede benodig vir Graad 1.
Graad 1 tot 7: Alle vakke en hulp met tuiswerk en take.
Graad 8 en 9: Afrikaans, Engels, Geografie, Geskiedenis, Lewenswetenskap en hulp met tuiswerk en take.
Dienste as lewensafrigter: Enige ouderdom.
Rates
Rate
- ₱559
Pack rates
- 5h: ₱2,610
- 10h: ₱5,219
online
- ₱559/h
Details
Eerste les gratis. Ons gesels oor jou doelwit en leer mekaar ken.
Other tutors in
Tricia
Tanza & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Earl Jhon
Quezon City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
Lenard
Panabo & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Kacey(Kia)
Tarlac City & online
- ₱350/h
- 1st lesson free
John Mark
Tanza & online
- ₱850/h
- 1st lesson free
Sophia
Lungsod ng Dabaw & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
John Paul
Magallanes & online
- ₱200/h
- 1st lesson free
Diana
Bacoor & online
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Jelanie Pearl
Bonifacio & online
- ₱350/h
- 1st lesson free
Edwin Oscar Jr
Tagum & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Jenny Mae
Tagbilaran & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Janella
Plaridel & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Edward
Quezon City & online
- ₱964/h
- 1st lesson free
Della
Tagaytay City & online
- ₱960/h
- 1st lesson free
Richell
Lipa City & online
- ₱200/h
- 1st lesson free
Marieta
Del Gallego
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & online
- ₱3,649/h
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & online
- ₱3,256/h
- 1st lesson free
Al Hamza
Brooklyn, United States & online
- ₱2,433/h
- 1st lesson free
Ryan
Toronto, Canada & online
- ₱3,256/h
- 1st lesson free
-
See tutors
