

Zounica's profile and their contact details have been verified by our experts
Zounica
- Rate ₱594
- Response 1h

₱594/h
My passie vir Afrikaans is onskryflik. Afrikaans is my moedertaal, die taal waarin ek lief het, die taal waarin ek baklei en die taal waarin ek ervaringe bou.
Lesson location
- online
About Zounica
Ek is mal daaroor om mense te leer van die literatuur van Afrikaans, selfs die taal aspek van Afrikaans is uniek. Op universiteit het ek baklei vir Afrikaans as onderrig taal in 'n plek waar hulle slegs alles wou vir Engels.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek is mal oor ou Afrikaanse boeke, boeke geskryf deur Antjie Krog, N.P van wyk louw en probeer my studente met hierdie boeke konnekteer. Hierdie boeke se stories is meer as net stories, dis kuns. My passie is om 'n liefde vir Afrikaans te skep onder my studente, sodat hulle die volgende generasie kan leer en Afrikaans volkome kan uit leef.
Rates
Rate
- ₱594
Pack rates
- 5h: ₱2970
- 10h: ₱5940
online
- ₱594/h
Other tutors in
Tristan
Magallanes & online
- ₱200/h
- 1st lesson free
Earl Jhon
Quezon City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
John Mark
Tanza & online
- ₱850/h
- 1st lesson free
Jenny Mae
Tagbilaran & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Janella
Plaridel & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Sophia
Lungsod ng Dabaw & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Edward
Quezon City & online
- ₱964/h
- 1st lesson free
Joy
Sibagat & online
- ₱150/h
- 1st lesson free
Edwin Oscar Jr
Tagum & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Della
Tagaytay City & online
- ₱900/h
- 1st lesson free
Honey
Panabo & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Denrick
Sablayan & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Jemima Babe
Padada & online
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Mildrose
Sindangan
- ₱250/h
- 1st lesson free
ANGEL JOY
San Juan City & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Queenzelle
Mambajao & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Sheila Mae
Davao City & online
- ₱700/h
- 1st lesson free
Robie
Compostela & online
- ₱840/h
- 1st lesson free
MARVIN SAGRADO
Bacolod & online
- ₱499/h
- 1st lesson free
Nart Murat
Dearing, United States & online
- ₱3,639/h
- 1st lesson free
-
See tutors
