Charlé -  - Bloemfontein
Charlé -  - Bloemfontein

Charlé's email address and phone number have been validated.

Charlé

  • Rate ₱1,152
  • Response 24h
  • Students

    Number of students Charlé has taught since their arrival at Superprof

    6

    Number of students Charlé has taught since their arrival at Superprof

Charlé -  - Bloemfontein

₱1,152/h

Ek is passievol oor tale en wil jou help om nuwe hoogtes the bereik.

Lesson location

    • online

About Charlé

Ek is passievol daaroor om mense te help om 'n nuwe taal vinnig en maklik aan te leer.

Ek is baie goed met tale en my doelwit is om jou ook op ‘n vlak te kry waarop jy gemaklik voel om Afrikaans te praat.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English
  • German

All languages in which the lesson is available :

English

German

My lesse isn stresvryeomgewing waarin ek jou help waarmee jy sukkel. Ek pas my lesse aan vir my studente se behoeftes.


Ek gee al vir vyf jaar lank taallesse en het al baie mense gehelp om meer as hul drome te bereik.

Gaan jy die volgende persoon wees wie ek help?

See more

Rates

Rate

  • ₱1,152

Pack rates

  • 5h: ₱5
  • 10h: ₱10

online

  • ₱1,152/h

Other tutors in