

Lindi's email address and phone number have been validated.
Lindi
- Rate ₱370
- Response 1h

₱370/h
Verskeie vakke - laerskool en hoërskool! Ek bied ekstra hulp met huiswerk en toetsvoorbereiding.
Lesson location
- online
About Lindi
Ek is 'n voormalige toppresteerder van Hoërskool Duineveld met 'n LLB graad aan die Universiteit van die Vrystaat, cum laude. Op universiteit het ek besef dat onderrig my ware passie is en besluit om dit na te jaag.
Ek glo dat leer 'n effektiewe en genotsame proses moet wees en streef daarna om elke leerder met geduld en deernis te help.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek bied ekstra ondersteuning in die voltooing van huiswerk en take. Ek bied ook ekstra klasse om elke leerder te help om hulle werk te memoriseer en berei hul voor vir toetse.
Lesse word aanpas volgens die leerder se leerstyl en -vlak, sodat die leerder hulle doelwitte kan bereik. Ek leer elke leerder om nie net hard te werk nie, maar ook om slim te werk sodat hulle hul doelwitte so maklik en vinnig as moontlik kan bereik.
Rates
Rate
- ₱370
Pack rates
- 5h: ₱1,665
- 10h: ₱3,330
online
- ₱351/h
Details
Maandelikse pakette beskikbaar
Other tutors in
Tricia
Tanza & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Tristan
Magallanes & online
- ₱250/h
- 1st lesson free
Earl Jhon
Quezon City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
Lenard
Panabo & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Kacey(Kia)
Tarlac City & online
- ₱350/h
- 1st lesson free
John Mark
Tanza & online
- ₱850/h
- 1st lesson free
Sophia
Lungsod ng Dabaw & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
John Paul
Magallanes & online
- ₱200/h
- 1st lesson free
Diana
Bacoor & online
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Edwin Oscar Jr
Tagum & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Jenny Mae
Tagbilaran & online
- ₱300/h
- 1st lesson free
Janella
Plaridel & online
- ₱500/h
- 1st lesson free
Edward
Quezon City & online
- ₱964/h
- 1st lesson free
Della
Tagaytay City & online
- ₱960/h
- 1st lesson free
Marieta
Del Gallego
- ₱1,000/h
- 1st lesson free
Caren
Davao City & online
- ₱400/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & online
- ₱3,675/h
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & online
- ₱3,274/h
- 1st lesson free
Al Hamza
Brooklyn, United States & online
- ₱2,450/h
- 1st lesson free
Ryan
Toronto, Canada & online
- ₱3,274/h
- 1st lesson free
-
See tutors
